NUUT GELAAI
11 Januarie 2017
EAT Puntestate Graad 10,11 en 12. HT Puntestate Graad 10,11,en 12. TAT Puntestate Graad 10,11 en 12. 14 November 2016
Onder Dienste Exlpore studiegidse vir graad 10 en 11 deur Jeanette Martins. 30 Oktober 2016
1. Onder FET graad 11 Literatuur is vrae en antwoorde vir die roman Die Kruppel Engel deur Zenobia Kock 2. Onder FET literatuur is vrae en antwoorde vir die drama Die Laaste Karretjiegraf deur Athol Fugard, Riana Steyn. 10 Oktober 2016
|
E R K E N N I N G S
Groot Dankie aan Pascale Kellener van Jeppe Girls vir die vrae en antwoorde vir Die Kruppel Engel en Die Laaste Karretjiegraf.
Dankie aan Almarie Rothman, Marina Lopes en Sushiela Pillay wat alle dokumente modereer.
|
24 September 2016
Die volgende inligting is nuut gelaai i.v.m. VOO en HT.
Waar daar vraagtekens ??? op enige bladsy verskyn, moet ôf die onderwyser se persoonlike besonderhede ôf die skool se inligting ingevul word.
Onderwysers kan die tipe skrif en font wat ek gebruik het verander, die bladsye kreatief versier ( blomme, hartjies, motors...... ), MAAR BEHOU DIE VOLGORDE soos wat op die inhoudsbladsy aangedui word.
KABV VOO EAT en HT.
Nasionale Protokol Assesseringsbeleid. ( NPA )
Nasionale Program- EN Bevorderingsbeleid. ( N4PR )
Exam Guidelines 2014 ( Slegs in Engels beskikbaar )
Graad 11 voorgeskrewe handboeke ( 2015 )
Graad 12 voorgeskrewe handboeke ( 2017 )
Die volgende inligting is nuut gelaai i.v.m. VOO en HT.
- Onder die opskrif BEPLANNING is die uitleg van die assesseringslêer: assesseringsvoorblad, assesseringsplan, indelingsblaaie en die eksamenriglyndokument wat slegs in Engels beskikbaar is. ( Exam Guidelines 2014 ).
Waar daar vraagtekens ??? op enige bladsy verskyn, moet ôf die onderwyser se persoonlike besonderhede ôf die skool se inligting ingevul word.
Onderwysers kan die tipe skrif en font wat ek gebruik het verander, die bladsye kreatief versier ( blomme, hartjies, motors...... ), MAAR BEHOU DIE VOLGORDE soos wat op die inhoudsbladsy aangedui word.
- Onder die opskrif BELEIDE is die volgende dokumente:
KABV VOO EAT en HT.
Nasionale Protokol Assesseringsbeleid. ( NPA )
Nasionale Program- EN Bevorderingsbeleid. ( N4PR )
Exam Guidelines 2014 ( Slegs in Engels beskikbaar )
- Onder die opskrif VOORGESKREWE HANDBOEKE :
Graad 11 voorgeskrewe handboeke ( 2015 )
Graad 12 voorgeskrewe handboeke ( 2017 )
- Onder die opskrif MODERATORS: