Graad 9
Leerders moet leer om in Afrikaans te kan skryf, feitlik, kreatief, beredenerend, beskrywend - kort stukke met "oempf".
Doen nog steeds baie gedigte, leesstukke, dialoë, liedjies. Sluit diktees in.
'n Meer indiepte benadering en TOEPASSING van die taalreëls.
Die is die laaste jaar van die vasleggingsfase; die woordeskat wat die leerders hier bemeester, het sal hulle help of kniehalter in die FET fase.