Vakadministrasie
Alles wat jy nodig het vir die meer suksesvolle onderrig van Afrikaans.
Hier is ook 'n woordeboek vir Afrikaans/Engels en Engels/Afrikaans wat jy kan aflaai en op 'n rekenaar kopieer sodat leerders maklike toegang tot 'n woordeboek het. Dit is lyste van woorde met die vertalings. Die leerders sal nog steeds woorde moet opsoek; hulle tik nie net 'n woord in en die vertaling verskyn nie - wat ek dink nogal 'n goeie ding is.
Die taalkunde reëls is reëls wat ek self opgestel het .... as dit verskil van wat jy jou leerders leer dan is dit maar reg so. Jy leer jou reëls en ek sal myne leer en ons aanvaar dit so.
Die "Taalkunde wat in elke graad gedek kan word" is ook net 'n voorstel - dit het gewerk vir my skool - en elke skool is uniek - gebruik dit of los dit.