Graad 12
Gedurende die KORT jaar moet gefokus word om die literatuur met die leerders gedoen te kry. Verder moet soveel as moontlik gemengde taalkunde oefeninge gedoen word.
Dit word sterk aanbeveel dat leerders nie met memorandums in die klas merk nie nie maar eerder die memorandums kry.
Die opvoeder moet meerendeels persoonlik kontak met die leerders hê in die vorm van terugvoeringsbesprekings oor die redigering van SBA-take, die lees en bespreking van die literatuur, bespreking van taal memorandums, mondelinge en terugvoering daaroor.