Graad 8
Die belangrikste graad in die leerder se hoërkoolloopbaan wat Afrikaans betref.
Ons kry 'n leë boek, letterlik (denotief?), want daar word mos omtrent geen Afrikaans in die Laerskole nie.
Woordeskat, woordeskat, woordeskat en woordeskat. Gedigte, kort leesstukkies, dialogies, liedjies. Die leerders moet die taal konkreet ervaar en GENIET. 'n Inleiding tot die taalreëls. Die opvoeders van die graad is die belangrikste want hulle stel die grondslag vir die leerder se basiese kennis, opinie en houding teenoor Afrikaans.