Hier is die Assesseringsrubrieke wat gebruik kan word vir die MONDELINGE en SKRYFTAKE. Dit gaan meer moeite verg met die doen van die mondelinge maar dit is 'n meer regverdige manier om die mondelinge te assesseer.
HOE OM DIE ASSESSERINGSRUBRIEKE TE GRBUIK:
Terwyl na die mondeling geluister word dui die onderwyser aan watter van die kriteria langs elke kantlynopskrif op die leerder se mondeling van toepassing is. Na die mondeling, tel die onderwyser al die totale van elke kolom heelonder elke vlak op. Die ry van die totale word dan bymekaar getel en die totaal word langs die woord "Totaal" aangedui. Die glyskaal word dan gebruik om te bepaal wat die leerder se totaal is vir die gewig van die mondeling. As die totaal wat die leerder gekry het 73 is vir EAT Voorbereide Toespraak dan is die punt 15 uit 20.

Huistaal
|
Eerste Addisionele Taal
|
Tweede Addisionele Taal
|
|
|
|
Ek moes afkortings vir die leêrs gebruik om alles op die bladsy te pas:
Die Taalvlakke: ht = Huistaal, eat = Eerste Addisionele Taal, tat = Tweede Addisionele Taal.
Mondelinge: vl = Voorbereide Lees, vt = Voorbereide Toespraak, ov = Onvoorbereide Toespraak.
Skryf: o = Opstel, t = Transaksioneel (HT), lt = Lang Transaksioneel, kt = Kort Transaksioneel, lo = Litirêre Opstel (HT).
Ek het ook al die dokumente in die "Word" formaat gepubliseer sodat onderwysers van ander provinsies dit kan aanpas vir hulle provinsies.