Graad 11
Verdere blootstelling aan die verskillende tipes take gedurende Skoolgebaseerde Assessering. Die leerders behoort teen die einde van die jaar AL die verskillende tipes take ervaar het, hetsy self geskryf, as deel van vraestelle / toetse of lesaanbiedings.
TOEPASSING, TOEPASSING, TOEPASSING!! Die leerders moet soveel as moontlik aktiwiteite doen waar toepassing van kennis en vaardighede plaasvind.
Die leerders woord nou alreeds voorberei vir die Senior Sertifikaat Eksamen.