Graad 10
Die begin van die Verdere Opvoeding en Opleiding Fase. Die leerders moet
die blootgestel word aan alle vorme en die verskillende tipes take gedurende die Skoolgebaseerde Assessering (SBA). Die leerders moet ook meer formele letterkunde doen en moet gewoond raak aan die verskillende tipes vrae en die analises van gedigte en letterkunde tekste. Die leerders maak ook kennis met filmstudie. Finaliseer die taalreëls.
Die leerders moet soveel as moontlik taalkunde oefeninge doen.